

Die Bodemlose Kruik Na Uitgewers
Die manuskrip van my vyfde boek is vanmiddag 26 Februarie '16 na die uitgewers: Die Bodemlose Kruik. In een van die hoofstukke word die...


My Vriend, My Broer
My Vriend, My boer. Haar kinders is woedend toe hulle agterkom dat hul ma swanger is van hul pa se kind. Omdat hulle vervreemd was is die...


2016 Uitkyk
Ek het reeds die opvolgboek van Oorsprong van Smarte klaar geskryf, en behoort dit vroeg in 2016 na die uitgewers te gaan. Sy titel op...


Die Naam: My Vriend, My Broer
Ek het tydens die skryf van Oorsprong van Smarte 'n vreemde nuuskierigheid gekry oor die twee vriende. Een van die hoofstukke in...


Hoe Soveel Jare Sy Naam Gekry Het
Soveel Jare het sy naam gekry omdat die boek oor soveel jare strek. Dit begin basies in 1914 in Duitsland en strek oor sowat 60 jaar tot...


Hoe Ek By Spieëlsplinters Uitgekom Het
Spieëlsplinters was al byna klaar geskryf en het 'n ander naam gehad, toe ek besef dat die splinters van gebreekte spieëls uit hoofed van...


Die Naam: Oorsprong Van Smarte
As berader, siekebegeleider, geestelike leier en voorbidder het ek, veral in die gevangenisse, baie voor die vraag van 'waarom laat 'n...
Spieelsplinters Video
Published on Jan 7, 2015 New book - internet ad for Kwarts Uitgewers Produced by Panache Video Productions Category Film & Animation...


















