Hoe Ek By Spieëlsplinters Uitgekom Het
- Oct 26, 2015
- 1 min read
Spieëlsplinters was al byna klaar geskryf en het 'n ander naam gehad, toe ek besef dat die splinters van gebreekte spieëls uit hoofed van die ou mense se bygelowe daaroor, prominente plek in die boek het. Die naam was dus uiteindelik vanselfsprekend.
Baie goeie terugvoer is al op die boek ontvang. Alhoewel dit soms die hartseer van 'n kind kan beklemtoon, het 'n sameroeper o.a. gesê dat "...dit is 'n baie goeie oorgangsboek wat by beide die volwasse as tienerleser aanklank sal vind. Oorgangsboeke is skaars..."




















Comments