Die Bodemlose Kruik Na Uitgewers
- Feb 26, 2016
- 1 min read
Die manuskrip van my vyfde boek is vanmiddag 26 Februarie '16 na die uitgewers: Die Bodemlose Kruik. In een van die hoofstukke word die mees passievolle liefdesverhaal tussen 'n Koning en Sy pragtige bruid beskryf...Daar is 'n boodskap van ongelooflike liefde en genade...dit vloei aanhoudend en vars, soos die weduwee se kruik wat nooit leeg raak nie...
Voorlopigevoorblad vir die nuwe boek...Wat dink julle? Ek wil dalk die titel en outeur se naam in donkerder (olyf-) groen hê? Kyk regs onder, die olie lyk soos dansende engele...Die wit pas aan by die boek se voorganger "Oorsprong van Smarte" waarop die een volg.




















Comments